Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Oes vinniger | Vervoer slimmer! | Lengend CB30 Tapkar | Agri Afrika
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Agri Afrika is ’n pionier in die verskaffing van duursame, betroubare en hoëgehalte landbouwerktuie deur plaaslike vervaardiging, asook die invoer van slegs die beste, beproefde en doelgerigte produkte vir die boer.
Een ding waarop ’n boer tydens die oesseisoen kan staatmaak, is sy betroubare en doeltreffende LEGEND Chaser Bin van Agri Afrika.
Die vernuftige enkel-skroef-ontwerp, stewige bak en verharde onderstel is ontwerp om meer graan te hou, vinniger te vervoer en binne minder as 3 minute af te laai.
Die bak bestaan uit los panele wat aanmekaar gebout is, wat verseker dat daar geen krake in die bak ontstaan nie en maak die herstel van ’n gebreekte of beskadigde paneel vinniger en meer kostedoeltreffend.
Die unieke bakontwerp voer al die graan na ’n sentrale punt waar die oordragskroef dit kan opneem. Geen ander chaser bin werk so eenvoudig, maklik en doeltreffend soos die LEGEND Chaser Bin nie.
Agri Afrika se volledige produkreeks word landswyd ondersteun deur ’n goed gevestigde, professionele infrastruktuur wat verbind is tot tydige diens en die voorsiening van onderdele.
Kontak Ons:
Marius Tolmay
Volg Ons: